Erik II van Denemarke

Erik II
Koning van Denemarke

Periode 1134–1137
Voorganger Niels
Opvolger Erik Lam
Vrou Malmfred van Kiëf-Roes
Kinders Sven III van Denemarke
Vader Erik I
Gebore Omstreeks 1090
Oorlede 18 Julie 1137

Erik II Emune of Erik die Onvergeetlike (omstreeks 109018 Julie 1137) was van 1134 tot 1137 koning van Denemarke. Hy was ’n buite-egtelike seun van Erik I van Denemarke.

Erik het getrou met Malmfred, die dogter van grootprins Mstislaf van Kiëf-Roes en prinses Christine van Swede. Die latere koning Sven III van Denemarke was Erik se buite-egtelike seun.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy